Try changing the target hosts file in preferences to /data/data/hosts (or /data/hosts) and apply AdAway again.
Try changing the target hosts file in preferences from /data/data/hosts to /data/hosts or /system/etc/hosts and apply AdAway again.
Sommige gasheer name mag vermis word in die gegewe gasheer lĂȘersHosts Sources of die program het die advertensie beelde gebondel sonder toegang tot die internet.
Jy kan DNS versoeke log (Menu->Log DNS Requests) van AdAway om uit te vind watter addisionele gaheername is geblokkeer.
Voeg die suspisieuse gasheername by jou Swartlys deur die inskrywings in die log lank te druk, en rapporteer hierdie gasheername sodra jy hulle in die forum geverifieer het Hosts Inbox of hosts-file.net.
Somtyds stoor programme advertensies nadat dit afgelaai is. Dit veroorsaak dan die oorblywende advertensies in sommige programme. Jy kan probeer om die geheue van hierdie programme uit te vee in Android se Program lys en so die probleem op te los.
Sommige programme moet met 'n gasheer kommunikeer wat deur AdAway geblok is of sal weier om te werk indien die gasheer wat advertensies bedien nie bereikbaar is nie. Sien https://github.com/dschuermann/ad-away/wiki/ProblematicApps om 'n lys te kry van programme met bekende probleme. Andersins kan jy uitvind watter gasheer name word benodig en dit dan byvoeg Witlys onder Jou lyste en rapporteer dit aan bug tracker of AdAway.
Kan kan AdAway se lokale webbediener aktiveer in voorkeure as 'n omseiling.